
10 in stock
Hierdie is nie net enige pet nie... Dié een het ’n bietjie ekstra vuur. Ons premium Vuurtjie Uflex Classic-pet is gemaak vir dié wat goeie gehalte, goeie geselskap en ’n ordentlike braai waardeer. Met sy stylvolle swart ontwerp, kenmerkende geborduurde vlamlogo aan die voorkant en Vuurtjie-logo aan die kant, kombineer dié pet subtiele styl met ’n lekker braai-vibe. 🔥 Premium Uflex Classic-ontwerp 🔥 Kenmerkende geborduurde vlamlogo aan die voorkant 🔥 Vuurtjie-logo aan die kant geborduur 🔥 Tydlose swart afwerking wat by enigiets pas 🔥 Die perfekte geskenk vir die braai-legende in jou lewe Dra die vlam. Bring die vibe. 🇿🇦