
Vir mense wat weet: ’n braai is meer as net kos. Van die eerste vuurhoutjie tot die laaste dop – is die Vuurtjie t-hemp gemaak vir lekker mense, groot vure en goeie kuiers. Gemaak van 160gm en 100% katoen – lig, sag en gemaklik genoeg vir elke braai, kampnaweek of sommer net ’n Saterdag om die vuur. 🔥 160gm / 100% katoen 🔥 Unisex snit 🔥 Lig en gemaklik 🔥 Gemaak vir braai, kuier en kamp 🔥 Vuurtjie voor. Braai-gees altyd. Steek die vuur aan. Kry jou maats bymekaar. Bring die Vuurtjie vibe. *Unisex snitte is gebasseer op mans-groottes.