
Vir koue aande, goeie vriende en vure wat tot laat brand. Trek jou Vuurtjie top aan en bring die braai-vibes waarookal jy gaan. Gemaak van premium 260gm, 100% katoen. Hierdie die top waarna jy elke keer sal gryp wanneer die temperatuur daal — of jy nou die braai beman, stories om die kampvuur deel of eenvoudig die beste plekkie langs die vuurtjie inpalm. 🔥 260gm / 100% katoen 🔥 Klassieke unisex snit 🔥 Ronde hals 🔥 "Anti-pil fleece" vir langdurige kwaliteit Steek die vuur aan. Kry jou maats bymekaar. Bring die Vuurtjie vibe. *Unisex snitte is gebasseer op mans-groottes.